Onheil 4



Eish so dis weer so, asof ek nie genoeg het om te doen nie... Maar soos hulle se Cowboys don't cry infront of their horses... Genoeg kak -oops 'skuus- onsin. Laat ons besigheid gesels..... Jy is hier so dit se my jy het darem so biekie savvy iewers in jou, jy is hier, so ek like dit, as alles in die lewe net so donners -'skuus- baie maklik was, eish! serias? Hola-7!

Hoekom wat en wie blah blah...
Die saait is sommer so makeshift excuse vir 'n page van irc, irc meets, jokes, stats oor die irc en so aan, en ja seker so woord oor twee oor myself - ontspan die boude! Q : Te hoog vir jou? A : Chill bru!

Ongelukkig is die lewe ook nie meer soos hy was nie, so as dit lyk of ek iets van jou page af gesteel het, of idees gebruik het, kak my uit en kry dit sommer uit jou sisteem ook, kyk so daarna, as ek iets copy van jou site af, beteken dit ek like die idee, en is net te dom om so iets self te figure.... Moet net nie pis(huil - ek gan nie elke keer verskoning vra nie, jammer as ek jou afsit - laaste woord) nie.

Onheil 3 bestaan nog as jy graag wil kyk hoe bad dit was, en hoe veel erger dit nou is, anners is al die links aan die linkerkant etc etc. As jy nie weet hoe om te browse nie, jammer om te hoor. Annersins enjoy!

Stuur goete by die huis, tata
¥ Minerva

13/03/2002 ¥Minerva