Transvaalse Vierkleur

BOERE SEPARATISTE

  Vrystaatse Vierkleur
Klik vir vergrote embleem
! Paardekraal !
12 Oktober 2002
BOERE EENDRAG
deur die Transvaal en Vrystaatse Separatiste
BOERVOLK
IDENTITEIT
Klik vir vergrote embleem
NUUS ! ! ! ! ! EEN VAN DIE GROOT POLITIEKE LEUENS
Dat die BOEREVOLK nie kan saamstaan ! Bog ! Dit is BOER en Afrikaner wie nie kan
 
          TUIS ENGLISH SKENKINGS POSLYSTE KONTAK-ONS POLITIEK ! BESOEKBOEK WIE IS ONS HULP STEM HIER  
   HOOF INDEKS
  24,000 Kinder grafte
  Argiewe
  Beleid / Manifes
  Bangjan
  Bedrog van die jare
  1910-1961-1994

  Boeke
  Boer vs Afrikaner
  Boer Radio
  Boere Grond
  Boere Holocaust
  Boere Identiteit
  Boere Ideologie
  Boere Jeug
  Boere Mans
  Boere Vrouens
  Doel
  Eenheid vs Eendrag
  Ekonomie ?
  Fotos
  Gebeure
  Gelofte-Bloedrivier
  Gelofte-Paardekraal
  Geskiedenis
  Grondwet ?
  Grond gebied !
  Help Boere
  Holocaust
  Identiteit
  Ideologie
  Koerant
  Koloniealers
  Konsentrasiekampe
  Leuens
  Monumente
  Nadenke
  Neem deel
  Oorloë
  Oplossing
  Party-Politiek
  Politieke Gedrogte
  Poslyste
  Republiek ?
  Saam of Teen
  Separatiste
  Simboliek
  Skakels www
  Traktate
  Transvaal
  Valse Rep. 1961
  Vroue Blad
  Vergeet ?
  Valshede
  Vlae
  Boere-Volksliedjies
  Volkslied Transvaal
  Volkslied Vrytstaat
  Vryheidstryd
  Volkstaat ?
  Vrystaat
  Vryheid
  Volksraad
  Wie is ons ?
  www Skakels
  Ander !! ??
Versprei hierdie boodskap, stuur dit aan 'n vriend ! >>

Vrede van Vereniging
1902

Meeste mense glo vandag dat die Boervolk sy vryheid, onafhanklikheid en soewereiniteit verloor het, of dat hy dit weggeteken het met die ondertekening van die 1902 vredesverdag te Vereeniging.

Dit is 'n politieke klugspul, 'n leeuen en komplot van die politici , vanuit die linker en regter vleuel.

Die verdrag van 1902, tussen Brit en Boer, was geensins 'n ooreenkoms om die Boervolk se grondgebied weg te teken nie, inteendeel, dit was 'n vredesverdrag soos aangegaan aan die einde van enige oorlog.

Nog minder het dit die Boervolk se onafhanklikheid en soewereiniteit permanent wegeteken.

Ander het dit weggeneem, en die Boervolk gaan dit terugneem !

Dit was pertinent gestel, dat die Boere weer hulself sal regeer, nie in die Unie van Suid Afrika, nog minder in die Uniale/Republieke van 1961 en 1994, maar soos op wit en swart in die 1902 verdrag opgeteken !, weer in die Transvaal en Oranje Vrystaat, onafhanklik en soewerein.

Dit is onwaarskynlik dat u, of enige politici, hierdie verdrag van 1902 al gelees het.
Ons plaas dit dan hieronder vir almal om te lees.

Lees dit gerus.   Vredesverdrag van 1902

Die Cape-Dutch (Afrikaner) en Brit het saamgewerk om na 1910 die Boervolk se grondgebied te steel.

Die Boervolk het nog nooit ingestem dat die 1902 verdrag herroep word nie, dus bly dit steeds bindend, en word die Britte en enige regering wat daarna in Suid Afrika tot stand gekom het, daartoe verbind, so ook het niemand behalwe die Boervolk die reg om dit nietig te verklaar.

VREDESVERDRAG gaan HIER

 
Kontak: E-pos die Boere Separatiste.
Sluit aan by een van die poslyste, en neem deel aan die gespreke en Boere volksbou.

Laaste datum van hersiening; 15 Augustus 2002.


This page hosted by Get your free home page here.