Atlete in Qatar

Na die olimpiese spele, het drie Suid Afrikaanse atlete in Qatar kom deelneem. Ons het hulle genooi vir 'n braai, en hier volg 'n klompie foto's

By die braai voor die tyd

Ons gesin (naby die wenpaal)

 


Back to Index