Familie dinge

Hierdie bladsy is nog nie so mooi soos die ander nie, en dit dien maar vir eers as 'n foto album....

Halloween


Foto van Gitte in Februarie 1999. Soos gewoonlik kies en trek sy self haar klere aan. Netjies!

In Maart het ons saam met die Bovills inland sea toe gegaan.

Gitte speel in die water.Hierdie is soutkristalle wat op die grond groei.

Hendrik en Gitte klimp die duin saam op. En dan jaag ons saam teen die duin af.

 

Bovills en Albertse by Zubara in Maart 99.

Pa, Hendrik en Gitte by die ou dorpie

Pa, Ma, Franna en Gitte voor die Museum. Dis hier waar ons gelees het van die Rock Carvings.

Gitte speel in die kratte agter die huis (Maart 1999). Die kratte was gebruik met ons trek.

 

 


Sommige interessante padtekekns wat mens nie sommer op ander plekke in die wereld sal sien nie:

Mans wat die straat kruis Vrouens en kinders wat die straat kruis.

 

 

Back to home


Last updated: 29 March 1999