SA Vakansie Desember 2000

Hier is 'n klompie foto's van ons vakansie:

Hierdie bladsy neem 2-3 minuute om te laai....

Gold Reef City

Pa saam met die 2 kids

Op die skaatsbaan in Pretoria:

Gitte en Hendrik, en Francois met groot spoed...

In Albertse se tuin:

Magalies berg:

Irene oppad boontoe, Francois bo op die Magaliesberg

Gitte by die reptielpark

Francois en sy nefies in Pretoria

Ons was saam met Ben en Colette na 'n plek in Fourways, waar 'n dorp binne in 'n saal gebou is. Ongelooflik!

 

 

 

 

 

 

 

Sanbonani:

Ontbyt in Sanbonani (spek!)

Gitte langs die rivier met die seekoeie in die agtergrond

Francois sit in die middel van die rivier op 'n klip

Francois, Gitte, Karli, en Loukie

Gitte en Carli bad saam - met BAIE skuim

Die twee braaiers

 

Nelspruit

Karl leer Francois skiet

Speel in Barries se plaasdam

Back to home


Created: 9 Feb 01