Foto Album

Tuis  |  Meer oor ons  |  Vakansie Foto's  |  Webbladsye  |  Nuus  |  Kalender

Hier is Jaco, in ons huis in Nederland wat ons huur. Jaco het hier op die bank eind Oktober 1999 geleer om sy eie "veters te strik". Hier hou hy sy "Action man" mannetjie vas. Gelukkig kon Schantell hom hier kry om "natuurlik" te probeer lag.!

Hier sit Theo, met "Ernie" wat nie gelos word nie, hy moet oral saamgaan, selfs met ons vorige vakansie Duitsland toe. Hy word 14 November 2 jaar oud.

Nog foto's volg.

kobie_schantell@hotmail.com