Nuus

Tuis   |   Meer oor ons   |   Foto Album   |   Vakansie Foto's   |   Webbladsye   |      Kalender

Ons kry besoek

Ons het op 26-28 November besoek uit Suid-Afrika gehad. Douw, my pa se broer was hier in Belgie en Nederland op sake het het toe by ons kom kuier vir die naweek.
Was dit nou lekker om weer bekende geselskap te he. Het die Saterdag Utrecht besoek en vir hom die Dom gaan wys, met al sy 325 trappies. Daarna het ons gaan poffertjies eet.

Sinterklaas het ons besoek

Sinterklaas het vir Jaco & Theo op 5 Desember kom besoek, elkeen het geskenkies gekry.

/user/tomjerry.gif

kobie_schantell@hotmail.com