Kalender

Tuis  |  Meer oor ons  |  Foto Album  |  Vakansie Foto's  |  Webbladsye  |  Nuus

November 1999

14 November - Theo verjaar, hy word dan 2. Kom terug vir sy verjaardagfoto's ! Ons het vir hom 'n "Ernie & Bert" verjaardagkoek gekoop en gaan dit saam met ons bure, Ruud, Ellen & Astrid asook ander vriende, Johan & Rita deel. Die res van die familie is ook welkom, ek dink dit is 'n bietjie vêr vanaf Suid-Afrika vir slegs 1 dag.

Desember 1999

  • 5 Desember, Sinterklaasdag. Dan kom Sinterklaas met die Swarte Piete om vir kinders geskenke te bring.

  • 16 Desember, Die belangrikste vrou en mamma, Schantell, in ons lewe word jarig (Verjaar). Schantell en Theo het die afgelope 2 jaar hulle verjaarsdae hier gevier.

  • 22 Desember, my pa verjaar, Kobus Jooste. Word die jaar 53. Verlede jaar die tyd was hulle hier by ons op vakansie, lekker koud gekry.

  • 24 Desember, Ou Kersaand, Kersvader kom weer kuier !

  • 25 Desember, Kersdag, Ons vier Jesus se geboorte, so leer die Bybel ons.

  • 31 Desember, Jaar 2000.

Groot Gebeurtenis

12 Januarie 2000, Ons keer terug na Suid-Afrika

kobie_schantell@hotmail.com