Tuisbladsy              
 
Publikasies Balkie Nuut   Martie Werkskole

Jamie

 

Kliek asseblief hier om na my nuwe webwerf te gaan/ 

Please click here to go to my new website

http://www.martiepreller.co.za

Maart/March 2005 

 

 

 

 

JAMIE                

                                  

                         

EN ... SEBASTIAAN

 

Jamie en Sebastiaan (LAPA, 2003) 

Volkleur. 120 bladsye. 4 stories 

Illustrasies deur Vian Oelofsen

 

 

JAMIE hang een oggend bietjie verveeld in Ouma Katie se groentetuin rond … toe hy SEBASTIAAN gewaar … nou ja, van toe was daar nog nie weer 'n vervelige sekonde nie want SEBASTIAAN is nie 'n kat wat met hom laat speel nie … en na 'n ruk raak Jamie ook dwars … en dan kom ALIE by en SIMONEI en die paadjie langs die rivier … wel … daar is iets eienaardigs aan die gang … want as hulle weer sien …. kom daar 'n HAND van nκrens en sleep SEBASTIAAN DEUR die gat … en dan is hy WEG. Hoe nou gemaak? NATUURLIK moet hulle SEBASTIAAN gaan red want anders sal hy weer begin KLAAA en net praat van die KATTEDOKTER in die KAAP …. 

        JAMIE en SEBASTIAAN en ALIE en SIMONEI is BAIE besig in        

                                             vrouekeur
                          elke week - sedert April 2000. 

 

                   

                 

     

English Summary

Jamie and Sebastiaan is a continuing weekly story for children in vrouekeur, an Afrikaans magazine.